Filadelfia

SEWENDEDAG ADVENTISTE KERK

Filadelfia se webtuiste is tans onder konstruksie. Die nuwe webtuiste beoog om meer aktiewe aktiwiteite en sosiale nuus aan die gemeenskap asook ons lidmate te verskaf.

Filadelfia is ‘n aktiewe Afrikaanse Sewendedag Adventiste Kerk in Centurion, met ongeveer 450 lidmate wat elke Sabbatoggend by die gemeente aanbid.

Adres: 98 Koranna Laan, Doornkloof Ext 1, Centurion.